PRODUKTE BESKIKBAAR  BESTELLINGS KONTAK:  HENCO 082 732 0520     EILEEN 083 434 5064   EPOS:  hencokruger8@gmail.com

PRODUKTE BESKIKBAAR

AL HENCO SE BOODSKAP VIDEOS EN REEKSE IS OP USB STOKKIES BESKIKBAAR

DIE VIDEO'S IS IN MP4 VIDEO FORMAAT

DAAR IS OOK 'n MP3 USB STOKKIE BESKIKBAAR WAT SLEGS DIE AUDIOS VAN AL DIE BOODSKAPPE BEVAT 

Hierdie reekse is 'n ongelooflike bron van inligting en lering en is 'n aanwins vir enige Bybelstudie en om geestelik te groei  

Henco se musiek cd's is ook beskikbaar

U KAN OOK OP MY YOUTUBE KANAAL SUBSCRIBE EN OOK DAAR VERSKEIE VIDEOS GAAN KYK ASOOK OP FACEBOOK

HENCO KRUGER     

musiek cd

 VERSKEIE USB STOKKIES IS  BESKIKBAAR

Temas uit die Woord Reekse 1 - 12

Elke temas uit die woord volume bevat onderskeidelik tussen 18-21 boodskappe. 

Al die Nuwe Boodskappe vanaf 2020 tot op hede

Die boek van Hebreers

Die boek van Galasiers

Die boek van Openbaring

Die boek van Romeine

Lewenslesse uit Effesiërs

Lewenslesse uit Fillipense

1 Johannes

Die Hebrew roots dwaalleer ontbloot

Die wapenrusting van God

Islam ontbloot

en nog vele meer...


Henco se beskikbare musiek cd's en usb's

- Om weer op te staan

- Oorgegee

- Eerste Liefde


Kontak ons gerus vir  alle bestellings of info

watsapp of epos ons

082 732 020

083 434 064

hencokruger8@gmail.com


Indien Die Here dit op u hart lê en u wil graag  'n donasie gee wat ons sal help om siele vir Jesus te kan bereik, kan u dit doen deur bankinbetaling, Kontak ons gerus vir die bankbesonderhede. . LET WEL -  U is onder geen verpligting om 'n donasie te gee nie!

 

Make a free website with Yola