As u gebed nodig het, of wil hĂȘ dat ek saam met u moet bid oor 'n spesifieke saak kan u my gerus 'n watsapp of telegram boodskap stuur. My watsapp nommer is 082 732 0520
 
Watsapp byvoorbeeld - "gebed" & waarvoor ek moet bid saam met u.  ALLE gebedsversoeke is privaat en sal so hanteer word behalwe as u vra vir 'n groepsgebed waar ek dan mede gelowiges vra om saam met ons te bid oor die saak. 

 U kan my ook e-pos met gebedsversoeke en/of ander vrae, getuienisse of komentaar ens. by

hencokruger8@gmail.com

ek sal so gou moontlik probeer reageer op die e-pos en/of watsapp

 

Make a free website with Yola