
KONTAK MY
Selfoon nommer: 082 732 0520 (HENCO) KONTAK MY VIR OPTREDES EN BESTELLINGS
083 434 5064 (EILEEN)
E-pos adres: hencokruger8@gmail.com
Facebook: HENCO KRUGER asook Kruiswoord Gemeente Rietkuil, Henco Kruger Page,
Youtube: Henco Kruger
CD EN USB BESTELLINGS KAN GEMAAK WORD DEUR DIE BESTELLING TE WATSAPP NA 082 732 0520. Navrae oor materiaal wat beskikbaar is, optredes en besprekings kan ook op hierdie manier gedoen word en ons sal U terugkontak so gou moontlik

U is ook welkom om ons gemeente te besoek
Kruiswoord Gemeente Rietkuil,
11e Laan, Rietkuil, Arnot kragstasie village,
Mpumalanga
Dienstye: Sondae oggende om 09:00
Indien u finansieƫl wil saai in hierdie bediening wat ons in staat stel om cd en dvd verspreiding te doen, siele te wen, uitreike te doen, uitsendings uit te saai, materiaal te druk en te vervaardig, is u welkom om ons te kontak vir die bankbesonderhede. U ondersteuning word opreg waardeer en stel ons in staat om meer siele vir Jesus te bereik EN deur u ondersteuning het u ook deel aan ons werk en die siele oes.